<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Daar is niemand soos U</title>
<lyrics>[V1]
. G                        C                    Em
 U is die Rots wat ewig staan, Die Naam bo elke naam
.                   D
 Die Koning van my hart
.   G                    C                     Em
 U is die Leeu, u is die Lam, Sterke God van Israel
.              D
 Bruidegom wat kom

[V2]
.G                   D               Em
 Daar is niemand soos U, niemand soos U
.      C           D
 Want U alleen is God

[V3]
.Em                       C
 En as dit donker word om my,
.          Em               C
 is U my Lighuis, is U my Lighuis
.Em                      C
 En as die storms om my woed,
.         Em                D
 is U my Helper, is U my Vesting</lyrics>
<key>G</key>
</song>